Hof: Strydkinders kan nie voorgetrek word
Die ombudsman en Khorixas se jeugforum het die regering hof toe gesleep oor 'n kabinetsbesluit dat die sogenaamde strydkinders in die staatsdiens aangestel word sonder om 'n werwingsproses te volg.
Die hoërhof het opdrag gegee dat die kabinet se opdrag hersien moet word wat sekere poste vir strydkinders reserveer sonder om 'n werwingsproses te volg soos deur die wet vereis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie