Hof: Minister skuldig aan korrupsie
In 'n geskiedkundige eerste vir Namibië is me. Katrina Hanse-Himarwa, die minister van onderwys, kuns en kultuur, vandag in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan korrupsie. Lees môre die volledige berig in Republikein.
FOTO: DENVER KISTING
FOTO: DENVER KISTING
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie