Hof kry Heritage Health voor stok
Die mediese fonds se aanname dat die wysigings slegs aanvanklik goedgekeur hoef te word en dit vandaar af die bydraes kan verhoog deur 'n maand se kennis te gee sonder die toestemming van die registrateur, “is duidelik verkeerd”, sê regter Eileen Rakow.
Henriette Lamprecht – Die mediese fonds Heritage Health het 'n bloutjie in die hoërhof geloop nadat hy sy jaarlikse premies wou verhoog, maar dié stap nie deur die registrateur
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie