Hoenderstorting bedreig bedryf
Een van die wêreld se grootste hoenderproduserende lande wil skynbaar van afvalprodukte ontslae raak deur dit teen lae pryse in Suider-Afrika te verkoop – ten koste van plaaslike bedrywe.
Elvira Hattingh Afgesien van die feit dat Brasilië skynbaar toenemend tot die Namibiese mark toetree om ontslae te raak van hul ongewenste hoenderagterkwarte, bestaan die vermoede
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie