Hoekom nie werk op alle vakansiedae?
Hoekom nie werk op alle vakansiedae?

Hoekom nie werk op alle vakansiedae?

Dani Booysen
DIRK VAN ZYL SKRYF:

Ons vier Moedersdag, Vadersdag, Valentynsdag, huweliksherdenkings en verjaarsdae deur steeds te gaan werk, dit te geniet, en boodskappe te ontvang, persoonlik en deur die media, en met ons familie en vriende gesellig te verkeer.

Waarom kan dit nie so wees met ­vakansiedae nie? Dit kan op ­dieselfde manier geniet word.

Daar is die Christelike vakansiedae wat ook geniet word. Ek bedoel geniet, nie met 'n dronkpartytjie nie.

Van die vakansiedae kom oorspronklik uit heidense beginsels. Die naam het verander en gebruike op die dag. Waarom het hulle die datum behou, en net die naam en uitvloeisels verander? Dis asof daar net 'n dag moet wees waarop nie gewerk word nie.

Werkersdag is nou 'n dag om my stem dik te maak deur die volkebondvastrap in die strate te dans, of tuis te bly en die dag te vier met 'n klomp alkohol.

Die beste van die openbare vakansie­dae is as dit op 'n Sondag val. Dan kry ons 'n bykomende afdag sodat dié wat hulle siek gedrink het tot verhaal kan kom. En hulle word betaal vir die dag.

Wat gebeur? 'n Dag van 24 ure gaan onproduktief verby.

Niemand kry 'n ekstra dag af as 'n verjaarsdag, huweliksherdenking, ens. gevier word nie. Mense is mos verantwoordelik en weet hulle moet môre gaan werk. Maar die woord verantwoordelikheid word ook stadig uitfaseer. Vadersdag en Moedersdag val altyd op 'n Sondag.

Dis vir my onsinnig om 'n ekstra dag te gee om te lê.

Ons het 14 openbare vakansiedae wat deur 'n beperkte aantal mense herdenk word op 'n nugter en ordelike wyse. As gevolg van ander se optrede verloor hierdie dae hul waarde en doel.

Die langnaweek word vooraf beplan. Ons gaan see toe, plaas toe, RSA toe, ons gaan kamp in die veld vir die hele naweek. Daar is nie 'n gedagte aan die geskiedkundige gebeurtenis en die doel van die herdenking nie.

Op die meeste van hierdie dae is God vergete, of dit nou 'n godsdienstige of sekulêre vakansiedag is.

Hoekom kan mense nie maar op openbare vakansiedae gaan werk, soos hulle op hulle verjaarsdag, huweliksherdenking of Valenstynsdag doen nie? Die president kan steeds sy boodskap via die media uiter.

Massiewe samesyn is daar nie; net hier en daar word bietjie-bietjie saamgetrek.

Geestelike vakansiedae kan bly soos dit is, maar die mense kan gaan werk. Die wat 'n diens wil bywoon, kan dit doen. As die diens verby is, en daar is genoeg tyd oor, kan die persoon terug na sy of haar werk toe gaan.

As mense dit anders verkies, sit hulle verlof in vir die dag.

In die jaar is daar net Goeie Vrydag, Hemelvaartdag en Kersdag. As daar op die vakansiedae gewerk word en die bykomende afdae afgeskaf word, val die langnaweke weg. (Gewone dienste op Sondag word nie geraak nie.)

As mense op vakansiedae werk, maak hulle dit 'n produktiewe dag. Die mense verdien hulle loon vir die dag, en kry dit nie verniet nie, ook lê hulle nie by die huis nie. Dit is 'n goeie beeld om uit te dra.

Daar is minder verkeer op die hoofweë, daar is minder brandstofverbruik, minder lugbesoedeling deur voertuie, minder ongelukke. Die dodesyfer daal. Besoedeling langs die paaie, en strande is minder. Die hele land se produksie en inkomste verbeter, so ook dié van besighede.

Eise teen die versekering is minder. Daar is meer plek by die vakansieoorde. Daar is ook minder inbrake, want mense is tuis. Die wetstoepassers se taak word verlig en hulle kan op meer plekke sigbaar wees. Die voorstaandienste is minder, hulle bespaar brandstof, en hoef nie van een plek na die ander te jaag nie.

Swaarvoertuie wat nie langnaweke op die pad mag wees nie, kan meer vragte verskuif, wat 'n aanwins is. As elkeen werk wat kan werk, sal dit beslis vir die land en sy mense voordelig wees.

Party vakansiedae is vir sommige mense 'n vervloeking, vir ander weer 'n dag van vreugde. Die een klomp huil, en die ander lag, maar ons is een land. Dit bring verdeeldheid onder die mense.

'n Ander ding verstaan ek ook nie so mooi nie, en is vir my dubbelsinnig. In die toesprake van leiers gaan dit soos een wat nie weet wie se kant gekies moet word nie, terwyl daar eintlik nie kant gekies moet word nie.

“Ons moet hande vat, ons moet saamstaan, en die land en die nasie bou. Ons moet die verlede vergeet, want ons kan dit nie verander nie. Ons is nou een nasie, daar moet gestop word om apartheid vir alles skuld te gee. Ons moet vorentoe beweeg.”

Dan kom die laaste woorde: “Ons sal vergewe, maar ons sal nie vergeet nie.” Hier word die ou koeie uit die sloot gegrawe, en die wonde word tot op die been geopen, sodat die haat weer opvlam in sommige hoorders.

God sal sê: “Vergewe en vergeet

Ek dink op alle vakansiedae moet gewerk word. Almal sal daarby baat.

Wat dink u?

Kommentaar

Republikein 2024-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 14° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 14° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 17° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 14° | 24° Ariamsvlei: 16° | 33° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 15° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 12° | 23° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 17° Durban: 18° | 30° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 29° Lusaka: 16° | 29° Harare: 13° | 29° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 14° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 14° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 17° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 14° | 24° Ariamsvlei: 16° | 33° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 15° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 12° | 23° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 17° Durban: 18° | 30° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 29° Lusaka: 16° | 29° Harare: 13° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28%