Hoe sal dit jou sak raak as Zuma gaan?
Met die uittrede van president Jacob Zuma sal die rand versterk, maar die meeste verstewiging is reeds in die wisselkoers ingeprys.
Francois Williams - Effens goedkoper petrol, jou baas wag dalk langer voordat hy jou aflê, en later selfs minder belasting. Dis van die moontlike voordele uit pres. Jacob Zuma s
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie