Hobas Camp trek nuwe baadjie aan
Wat eers net 'n kampeerterrein by die Visrivier-canyon was, bied nou heelwat meer aan toeriste en stappers.
Ná maande se opknapwerk het Namibia Wildlife Resorts (NWR) se Hobas Camp van 7 April af 'n nuwe baadjie aangetrek wat meer en beter geriewe aan toeriste bied wat die Visrivier-can
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie