Hoë arbeidskoste knou mynbou – Mantashe

Uitdagings sluit in onwettige mynboubedrywighede, militante mynwerkers, werksverliese, beleidsonsekerheid, gemeenskappe se teenstand en die slakkepas waarteen lisensies verwerk word.
Elise Tempelhoff – Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, word deur ’n magdom uitdagings in die mynbousektor in die gesig gestaar.Hiervan is onwettige mynboub
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer