Hittegolf wyk nóg nie

Terwyl rooiligte brand omdat Windhoekers die afgelope tyd buitensporig baie water verbruik, voorspel weerkenners nóg ‘n week van versengende hitte.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Die huidige hittegolf sal na verwagting vir die res van die week sy greep op Namibië en veral die Noorde volhou, terwyl enkele donderbuie tydelike verligting o
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer