Hittegolf rý Namibië
Ondangwa is vandag die heel warmste plek met ‘n verwagte maksimum temperatuur van 41°C. Boonop word geen verligting van snikhete temperature hierdie naweek verwag nie. Lees meer op bl. 4 oor 'n hittegolf wat sy greep op Suider-Afrika het. Foto Tanja Bause.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie