Hingste loop weg met titel
Krieket
Tielman van Lill
Samsung Wanderers 1 (126/7 in 20 boulbeurte) het gister in Windhoek op sy tuisveld Krieket Namibië se T20-premierligatitel teen MR24/27 Welwitschias 1 (122/8, 20) van die kus met vier lopies opgeraap.
WHS Old Boys 1 was die verdedigende kampioen, maar kon nie sy titel suksesvol verdedig nie. Old Boys (120/8, 20) is gister in die eerste semifinaal deur die Welwitschias (124/5, 18.3) met vyf paaltjies geklop. Wanderers (124/5, 16.5) het op sy beurt vir Trustco United 1 (122/8, 20) met vyf paaltjies oorskadu om in die finaal te speel.
Wanderers-telkaart (126/7 in 20)
JC Balt (37 lopies, 39 balle, 3x4, 2xl, gevang Tangi Nuuyoma geboul Jaco le Roux). Wessel Myburgh (16, 9 b, 2x4, 1x6, uitgehardloop Fungai Hlupo). Danie van Schoor (15, 19 b, 1x4, geboul Hlupo). Niko Davin (8, 7 b, gevang Sean Silver, geboul Le Roux). Ruben Claassen (5, 11 b, geboul Hlupo). Colin Schoonbee (22*, 23 b, 2x4). Nicolaas Scholtz (5, 6 b, 1x4, gevang Silver, geboul Nyasha Nyash). Dewald Nell (2, 6 b, gevang en geboul Nyasha). Lu-Hendro de Waal (1*, 1 b).
Welwitschia se boulsyfers: Le Roux (2/17 in 3 boulbeurte), Hlupo (2/19 in 4) en Nyasha (2/19 in 4).
Welwitschia-telkaart (122/8, 20)
Silver (14, 12 b, 3x4, gevang Nell, geboul Scholtz). Pieter Smit (12, 18 b, 1x4, geboul De Waal). Nyasha (0, 1 b, gevang en geboul Tommie van der Merwe). Matthew de Gouveia (6, 13 b, gevang Scholtz, geboul Nell). Eric Willson (1, 4 b, gevang De Waal, geboul Nell). Hlupo (20, 36 b, gevang Balt, geboul Nell). Marco Malan (27, 23 b, 2x6, gevang en geboul Nell). Christiaan Delport (15*, 11 b). Handré Klazinga (7, 2 b, 1x6, uitgehardloop Myburgh/Balt).
Wanderers se boulsyfers: Scholtz (1/19 in 4), Van der Merwe (1/21 in 3), De Waal (1/12 in 4) en Nell (4/36 in 4). - [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie