Hinda wen Buiteklub se Monthly Medley
Gholf
Altesame 48 spelers was in aksie toe die Windhoek Gholf- en Buiteklub die naweek die eerste van sy agt Windhoek Lager Monthly Medley-kompetisies aangebied het.
Spelers kon kies of hulle vir die medalje- of stableford-formaat wou inskryf, wat elke maand tegelykertyd gespeel word.
Die medaljereeks word gebruik om die klub se medaljekampioen vir die jaar te bepaal. Vanjaar word net die medalje-deelnemers in ag geneem vir die kwalifisering vir die Toernooi van Kampioene, waar die Buiteklub se 24 beste spelers in 'n spankompetisie van twaalf elk oor 54 putjies sal meeding.
Die feit dat geen speler vir die stableford ingeskryf het nie, word gesien as 'n bewys dat 'n suiwer medaljekompetisie elke maand inderdaad 'n behoefte onder spelers was.
Die naweek se voorste uitslae:
Algehele wenner: 1 Hansina Hinda (voorgee 26) 88 bruto.
A-afdeling (voorgee 0-9)
1 George Vink (voorgee 8) 75 bruto.
2 Cor Beuke (voorgee 9) 77 bruto.
3 Tertius Myburgh (voorgee 8) 78 bruto.
4 Michael Hoeseb (voorgee 5) 77 bruto.
5 Sackey Matheus (voorgee 8) 80 bruto.
B-afdeling (voorgee 10-16)
1 Ian Wood (voorgee 12) 82 bruto.
2 Paul Adkins (voorgee 12) 82 bruto.
3 Hylton Villet (voorgee 14) 85 bruto.
4 Leevi Tshoopara (voorgee 11) 82 bruto.
5 Danville Strauss (voorgee 11) 84 bruto.
C-afdeling (voorgee bo 17)
1 Heinco Schmidt (voorgee 20) 86 bruto.
2 Paul Grobler (voorgee 20) 87 bruto.
3 Theo Saunderson (voorgee 18) 88 bruto.
4 Gerhard van Rooyen (voorgee 18) 89 bruto.
5 Toady Gurirab (voorgee 19) 91 bruto.
Vroue
1 Natasja Louw (voorgee 24) 98 bruto.
2 Loide Ngenokesho (voorgee 18) 104 bruto.
3 Suene du Plooy (voorgee 26) 105 bruto
Geen junior spelers het deelgeneem nie.
Die pryse vir die houe naaste aan die pen is toegeken aan Michael Hoeseb (putjie 3), Toady Gurirab (putjie 9), Tertius Myburgh (putjie 13), Gerhard van Rooyen (putjie 17).
• Komende Saterdag en Sondag word die Federasie Parespel by die klub aangebied, met trots geborg deur Safety Kit en Fox Designs.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie