'Hierie omsien vir ek en jy'

Hulle is dikwels ''n gemeenskap wat iewers op die rand van die samelewing huiwer, met uiterste armoede en stigmatisering van hul grootste struikelblokke. By Pos 3 in die Epikuro-kiesafdeling is die Lifeline-kliniek ''n baken van hoop, versor­ging en ondersteuning.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Dit het alles begin met ''n babadogtertjie wat haar lewe verloor het omdat daar nie enige mediese hulp vir haar en haar gemeenskap in die omgewing was nie.“
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer