Hier is die wêreld se 10 besigste lughawens
Dubai, waar baie mense uit Suid-Afrika stop op pad na Europa of Asië, is die besigste lughawe wat internasionale reise betref.
Hanlie Stadler – Elke dag van die jaar vlieg gemiddeld 22,7 miljoen mense êrens in die wêreld van die een lughawe na ’n ander.Die wêreld se lughawens het in 2017 nagenoeg 8,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie