Hersiene begroting wond gesondheid

Fiskale konsolidasie mag wel ’n poging wees om die begroting gesond te maak en die makro-ekonomie te stabiliseer, maar dit is ten koste van ’n reeds siek gesondheidstelsel.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Om die regering te help om pleisters op bykans N$1,8 miljard se gate in vanjaar se bedryfsbegroting te plak, het die ministerie van gesondheid en maatskaplike di
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer