Herrie oor graad 8-ontgroening

Ouers van Namib High School op Swakopmund het gedreig om die skool hof toe te sleep vir beweerde wreedheid en mishandeling tydens die ontgroening van verskeie graad 8's.
Adam Hartman
Adam Hartman op Swakopmund – Ouers van graad 8-leerders van Namib High Skool in Swakopmund het tydens die jaarlikse ontgroeningsproses gedreig om regstappe teen die skool te neem
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer