Herdenkingstog
Drie Duitsers pak op Nuwejaarsdag 'n moordende klimtog na Königstein aan ter herinnering aan die geskiedkundige eerste klimtog presies 100 jaar gelede op Brandberg.
Ronelle Rademeyer - Op 1 Januarie 1918 durf drie mans in snikhete omstandighede die ondenkbare aan: 'n bergklimekspedisie na Königstein op Brandberg.Op 2 Januarie staan hulle op
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie