Henties se galg sal herskep word

Die gemeenskap kan nou hand bysit om die galg in iets positiefs te omskep wat beide kriminele en morsjorse afskrik.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Ná ’n maande lange tweestryd oor Hentiesbaai se galg, het die dorpsraad beslis dit moet herskep word in iets wat die natuurlike hulpbronne van die kusdorp ve
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer