Hengari eis N$7,5 miljoen van NWR

Die voormalige uitvoerende hoof van Namibia Wildlife Resorts wie se vyf jaar dienskontrak in 2019 nie hernu is nie, dagvaar dié SOE vir skadevergoeding.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – “Die enigste ding op my grafsteen is my naam en NWR het skade daaraan berokken,” het die voormalige uitvoerende hoof van Namibia Wildlife Resorts (NWR), me.
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer