Hello en koebaai
Hello en koebaai

Hello en koebaai

Dani Booysen
“Teen die kaai en mooi volgelaai. Nou-nou verlaat ons die kaai en seil uit ‘n koel Walvisbaai,” skryf Mogamat Salie Saban. Hy het die foto op 4 Maart met WhatsApp gestuur.

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer