Helfte van Namibiërs sonder toilette

In stedelike gebiede staan ontlasting in die oopte op 20%, en dít meestal in informele nedersettings.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - ‘n Beraamde 1,2 miljoen Namibiërs (sowat 50%) ontlas in die oopte. In landelike gebiede styg dit tot 76%, maar die persentasie wissel tussen die verskillen
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer