Haufiku waarsku oor geldmorsery
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste het gesê geld word in Namibië gemors.
Estelle de Bruyn - "Baie geld word in hierdie land gemors en die mense wat daarvoor verantwoordelik is, is nie in die tronk nie." Só het die minister van gesondheid en maatskaplik
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie