Hashagen wil dissiplinêre proses vryspring
'n Vennoot van 'n vooraanstaande ouditeursfirma sê dit is besonder laat vir die regulerende owerheid om sy optrede tydens 'n hoëprofiel-ondersoek eers agt jaar later te ondersoek.
Catherine Sasman - Hans Hashagen, 'n voormalige vennoot van die ouditeursfirma Ernst & Young (EY), het onlangs 'n aansoek by die hoërhof ingedien.Hierin versoek hy dat die hof 'n
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie