Haseb bedank ná nuwe aanstelling
Mnr. Walter Haseb, hoof van finansies en administrasie by die Namibiese Sportkommissie (NSK), het gister skielik bedank. Haseb kon nie telefonies vir kommentaar bereik word nie. Haseb wat tydelik aan die hoof van die NSK gestaan het, is onlangs vervang en weer as hoof van finansies aangestel.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie