Harry, Meghan huldig hul ma's op troue
'n Sprokiestroue lê voor vir prins Harry en sy verloofde, die Amerikaanse aktrise, Meghan Markle wanneer hulle op 19 Mei in die huwelik bevestig word.
Prins Harry én Meghan Markle huldig die rol van hul ma's op hul troudag.Doria Ragland sal haar dogter van hul geheime blyplek in Windsor na die St. George-kapel in Windsor-kasteel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie