Harriers en DHL ondersteun Kankervereniging van Namibië
Die Windhoek Harriers Club en DHL het N$10 000 aan die Kankervereniging van Namibië (CAN) oorhandig. Die skenking sal gebruik word om die vereniging se gesondheidsklinieke vir vroue aan te bied waar vroue onder meer borsondersoeke teen 'n gesubsidieerde betaling ontvang.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie