Hardap steeds nie buite gevaar
NamWater sê die Hardapdam se water sal dalk net 'n jaar hou, terwyl 'n invloei van water na Windhoek se driedamstelsel watersekuriteit oor die kort termyn verbeter het.
Elvira HattinghIndien geen nuwe water die Hardapdam binnevloei nie, sal sy huidige inhoud van sowat 126 miljoen kubieke meter (Mm³) water na raming net sowat 'n jaar lank hou. “
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie