Hardapdam se aangesig verander

Ronelle Rademeyer
Anryke Steyn het dié foto's van die Hardapdam by die Eagle View-uitkykpunt geneem – die eerste op 25 Januarie en die tweede op 6 Maart. Dié dam is tans digby 43% vol nadat dit op 25 Januarie op 6,4% gestaan het.

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer