Hanse-Himarwa weer in hof
Hanse-Himarwa weer in hof

Hanse-Himarwa weer in hof

Augetto Graig
Die voormalige onderwysminister, me. Katrina Hanse-Himarwa was vanoggend in die Windhoekse hoërhof.

Regter Christie Liebenberg het haar verlof tot appèl teen haar vonnis vir korrupsie afgekeur.

Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer