HAN vereer presteerders in toerisme
Die toerismebedryf van Namibië floreer en uitmuntende instellings in dié sektor het Vrydagaand toekennings van die Gasvryheidsvereniging van Namibië ontvang.
Francoise Steynberg - Die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN) het Vrydagaand tydens sy gala-dinee rolspelers in die toerismebeddryf vir hul uitmuntende prestasies vereer.HAN s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie