Hai//om dagvaar vir Etosha-grond

Een van Namibië se mees gemarginaliseerde gemeenskappe soek regstelling vir wat hulle as 'n historiese onreg beskou.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Lede van die Hai//om San-gemeenskap het 'n aansoek by Windhoek se hoërhof ingedien waarin hulle 'n deel van Namibië se nasionale skat, die Etosha Nasionale Park
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer