Hage sê oor Covid-19-regulasies
President Hage sal Maandag om 15:00 Namibiërs toespreek oor die pad vorentoe in die stryd teen die Covid-19-pandemie in die land. Die jongste Covid-19-regulasies verval Maandag om middernag.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie