Hage klim onder Swapo-lede in

Die regerende party se president sê diegene in die Nasionale Vergadering moenie toelaat dat die opposisie koning kraai nie.
Denver Kisting
Denver Kisting – Pres. Hage Geingob het gisteroggend (16 Julie) aan Swapo-LP’s gesê diegene wat nie hul kant bring nie, sal herroep word.Hy het lede daaraan herinner hulle het
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer