Haastige Risa voltooi Comrades in top-40
Vir 2019 sal haar visier sonder twyfel op 'n silwermedalje ingestel wees.
Andrew Poolman - Vir die tweede opeenvolgende jaar was Risa Dreyer die eerste Namibiër oor die eindstreep by laas naweek se Comrades ultra-marathon van Pietermaritzburg na Durban.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie