Haaie het ‘Bomb Squad’-plan teen Britse Leeus
Leeus-toer
Tinus van Staden – Die Haaie gaan die Britse en Ierse Leeus Woensdag op Ellispark met ’n “Bomb Squad”-plan pak.
Sean Everitt, die Haaie se afrigter, het ses voorspelers op sy plaasvervangersbank gekies. Grant Williams en Anthony Volmink is die enigste agterspelers op die bank.
Phepsi Buthelezi, die Haaie se jong agtsteman en kaptein, keer ook terug nadat hy die span se Curriebeker-wedstryd teen die Westelike Provinsie met harsingskudding misgeloop het.
• Haaie: Manie Libbok, Werner Kok, Jeremy Ward, Marius Louw, Thaakir Abrahams, Curwin Bosch, Jaden Hendrikse, Phepsi Buthelezi (k), Thembelani Bholi, James Venter, Hyron Andrews, Ruben van Heerden, Khuta Mchunu, Fez Mbatha en Khewzi Mona. Reserwes: Kerron van Vuuren, Ntuthuko Mchunu, Wiehahn Herbst, JJ van der Mescht, Reniel Hugo, Dylan Richardson, Grant Williams en Anthony Volmink.
– Netwerk24
FOTO
Phepsi Buthelezi, die Haaie se jong agtsteman en kaptein, is terug in die beginspan wat die Britse en Ierse Leeus Woensdag op Ellispark pak. Foto Gallo Images

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie