Guptas kry grasie vir bankrekeninge

Die hooggeregshof in Pretoria het Maandag die Bank of Baroda (BOB) verbied om 20 maatskappye wat aan die Guptas behoort, se transaksierekeninge en lenings te beëindig.
Die Bank of Baroda (BOB) wou bankrekeninge van maatskappye wat aan die omstrede Gupta-familie behoort, asook lenings aan vier van dié maatskappye, op 30 September sluit omdat hy n
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer