Groter soeknet kan meer potensiaal opvang
Groter soeknet kan meer potensiaal opvang

Groter soeknet kan meer potensiaal opvang

Andrew Poolman
Daar bestaan nie iets soos ’n probleem nie, het ’n wyse man eendag gesê.
’n Probleem wat ’n oplossing het, is mos nie ’n probleem nie. Dit wag net vir jou of iemand anders om met die oplossing vorendag te kom. Al is dit ’n oplossing soos wanneer ’n rondloperkat in ’n bad vol soutsuur val.
’n Probleem wat nie ’n oplossing het nie, is ook nie ’n probleem nie. Dis ’n feit van die lewe. Moenie tyd mors om daaroor te kla nie. Maak vrede daarmee en kyk vorentoe.
’n Vraagstuk wat die afgelope tyd aan my krap, is hoekom die senior nasionale rugbyspanne van die afgelope jare toenemend ’n soort uitsluitlike Khomas-kleur het.
Vandat Namibië in 1990 onafhanklik geword het, het ’n paar sterk spelers uit byvoorbeeld die noorde van die land sommer behoorlike toetsrugby gespeel. Henning Snyman junior het lank doer bo gewoon terwyl hy vanaf 1990 tot 1996 vir Namibië gespeel het. Tevore het “Grootfontein” en “Oshakati” ook op spanlyste as die klub agter die name van slot Arra van der Merwe of senter Wim Lötter gestaan.
In die 1990’s en 2000’s was daar Hardus Breedt, Wimpie Otto, Apie van Tonder, Driek Vermaak, Pres Kotze, Lukas Holtzhausen, Andries Blaauw en Rian van Wyk.
Sommige sal dalk nie Okahandja as “Noorde” tel nie, maar Johnnie Redelinghuys moes ook groot kilometer-tellings opgestapel het in sy era as die eerste met 50 toetse vir die land.
’n Mens verstaan die werklikhede van afstande, onkoste en lewensverpligtinge wat rugby-aspirasies dikwels tweede viool laat speel. Die eise van ’n spansport maak dit net soveel eenvoudiger en meer doeltreffend indien al die talent deurlopend in een oefengroep bymekaar is.
Maar was bogenoemde voorbeelde werklik die laastes wat so ’n passie gehad het dat hulle maniere gevind het om ’n loopbaan op ’n hoër vlak te “maak werk”?
Volgens my kennis het niks minder nie as tien jaar al verbygegaan vandat ’n “Noorde”-speler sy debuut vir Namibië gemaak het.
Beteken dit die talent het opgedroog? Ek byt nie sommer hieraan aan nie.
Of lê die fout daarin dat ons lanklaas afrigters soos oom Henning Snyman of Johan Venter gehad het wat doelbewus ingestel was om buite die “Windhoek-distrik” talent te gaan soek?
Dalk het ons ’n ander soort stelsel-probleem, wat in die pad staan van die verafgeleë rugbytalent om op die hoogste moontlike vlak te speel?
Namibië het ooglopend nie die grootste spelerspoel in die rugbywêreld nie . . . kan ons dit rêrig bekostig om die Noorde of die Suide, of die Weste of die Ooste mis te kyk?
Is die onlangse insluiting van plaasboere soos Francois Wiese van Witvlei, of AJ de Klerk van Mariental, dalk die eerste tekens van ’n oplewing?
’n Gerespekteerde rugbyfiguur met wie ek onlangs oor dié verskynsel gefilosofeer het, het genoem dat die Rugby-unie al jare ’n streekliga op die been probeer bring om as ’n broodnodige trap tussen ons stadige laerliga-klubrugby en iets soos die Curriebeker te dien.
Die gebrek aan ’n deurlopende borg en die gesukkel met logistiek dra by dat die planne nog nie lekker uitgewerk het nie.
Ek onthou ook iets wat die nasionale atletiekafrigter, Letu Hamhola, eendag in ’n onderhoud gesê het, so tussen sy tyd in Jamaika saam met die naelloopgroep deur.
Met verwysing na die opwekking van entoesiasme vir atletiek, het Hamhola gesê sy ondervinding is dat mense lojaliteit teenoor ’n skool, ’n klub en ’n land het – maar lojaliteit teenoor ’n streekspan is min.
Selfs met die wete dat rugbyspelers ’n streekspan bloot as ’n middel tot ’n doel sal sien, is ’n nasionale streekliga dalk tog ’n idee om weer oor te besin.
Uiteindelik kom ek egter tot die gevolgtrekking dat die aanstelling van die regte individue in die afrigting en administrasie van ’n rugbyklub eenvoudig die wêreld se verskil maak. Soos dag en nag.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%