Grote stokdierasie
“Wanneer laas het jy so ’n mooi groot stokinsek te siene gekry?” vra Johan van Straaten. “Volgens my skatt is hy so 25 cm lank. Ek het op hom afgekom toe ons rustig deur die kampe gery het.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie