Grootfontein ontken wanbesteding
Die ouditeur-generaal se kantoor het ’n verdoemende finansiële verslag aan die parlement voorgelê.
Augetto Graig - Grootfontein se geldsake was onlangs onder die vergrootglas toe Namibië se ouditeur-generaal, mnr. Junias Kandjeke, sy kantoor se verslag oor dié dorp se finansie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie