Groot toerismeplan vir Sperrgebiet

Ontwikkelaars, toeroperateurs en rolspelers in die toerisme­sektor het die geleentheid om vir verskeie konsessies en aktiwiteite in die voormalige Sperrgebiet te tender.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme nooi belangstellendes in die toerismebedryf uit om toerismekonsessies ter waarde van miljoene dollar in
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer