Groot knal mik vir die boeke
'n Buitengewone kosmiese waarneming is by die sterrewag in die Khomas Hochland gemaak oor gammastraal-uitbarstings.
Ronelle Rademeyer – Wetenskaplikes kon danksy die Namibiese sterrewag wat gammastrale bestudeer, die beste waarneming tot nog toe kry van die helderste ontploffings in die heelal
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie