Groot hofsaak begin oor Weskusmyn
'n Omstrede Australiese mynmaatskappy met onwettige aktiwiteite by sy myn langs die Weskus wat tot groot omgewingskade gelei het, was Maandag die onderwerp van 'n regsgeding in die hooggeregshof in Kaapstad.
Mynbedrywighede by die Tormin-sandmyn 400 km van Kaapstad, naby Lutzville, het glo gelei tot 'n krans teen die see wat in Januarie 2015 ineengestort het. Die kern van die dispuut g
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie