Groot geld vir weerloses

Sowat N$100 000 is deur die Vereniging van Diplomatieke Gades vir 'n sorgsentrum in Otjomuise ingesamel.
Henriette Lamprecht
Heelwat meer kinders in Otjo­muise sal nou van sorg en onderrig verseker wees. Dít te danke aan die Vereniging van Diplomatieke Gades (ADS).Dié vereniging het onlangs sy gesogte
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer