Groot dele van Katutura vandag sonder water
Inwoners is sekere van die ouer dele in Katutura en Katutura-sentraal is van 08:30 af sonder water.
Volgens 'n verklaring deur die munisipaliteit van Windhoek word dringende herstelwerk aan die watervoorsieningstelsel langs Claudius Kandovazustraat gedoen.
Die huishoudings en ondernemings wat geraak word, se watertoevoer behoort teen halfvyf vanmiddag herstel te wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie