Groot daggafonds in Windhoekse woonbuurt gevind
            
                                                            Die Namibiese polisie sê 'n 38-jarige Zimbabwiese burger is in Cimbebasia in Windhoek vasgetrek met 399 pakke dagga. Die waarde van die dagga is sowat N$4,98 miljoen en weeg volgens die polisie 99,7 kg. 
                                    
            
        

 
                 
                 
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie