Groot boufirma gelikwideer

Die ekonomiese druk op die konstruksiesektor het meegebring dat een van Suid-Afrika se grootste konstruksiemaatskappye sy deure moes sluit.
Jana Breytenbach - Een van Suid-Afrika se grootste boumaatskappye, NMC (Edms) Bpk wat handel gedryf het as Niel Miller Construction, is Woensdag finaal in die hooggeregshof in Kaap
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer