Groot Aub 'wil nie deel van Windhoek wees'
Inwoners van Groot Aub het 'n versoekskrif aan die Khomas landelike kiesafdeling oorhandig waarin onder meer vir gewysigde dorpstatus gevra word.
Maria Eiseb - Byna 100 inwoners van Groot Aub het verlede week 'n versoekskrif aan die streekraadslid van die Khomas landelike kiesafdeling, me. Penina Iita, by die kantoor op die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie