Grondgrypers daag wet en orde uit

Mense sê hulle is moeg vir die burgemeester se leë beloftes nadat hulle vir hom gestem het.
Tanja Bause
Tanja BauseTalle mense het verlede week in Otjomuise, noordwes van Windhoek, begin om grond te gryp en die Namibiese polisie se hulp is ingeroep. Die inspekteur-generaal van die po
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer