Grondbeginsel nié die probleem
Kommersiële boere het by die grondberaad gesê daar moet ondersoek word waarom die regering nie die meerderheid kommersiële plase koop wat aan hulle gebied word nie.
Elvira Hattingh “Ek verteenwoordig die meeste wit kommersiële boere of titelakteboere van die land. Ek is 'n gebore Namibiër en het hier grootgeword. Ek is 'n trotse Namibiër
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie