Grond vir wie. . . ?
MANIE M. ROSS SKRYF:
Opgedra aan: Mnr. Raphael Mokaleng, Kansela Okarugambi-kiesafdeling – Omaheke
Land van leiers
En nogmaals leiers
Grondvisie het ons gesien
Daarom wil elkeen die staat dien.
Elkeen by sy nes het ons gebly
En daar was, wat wil bly
Waar hy/sy wil bly
Vandag het ons opgestaan
Om leefwyse te baan.
Kind, man, selfs ma het gaan veg,
Want daar's grond.
Vandag is ons Namibië, gister was ons Suidwes.
Ons het gesien, ander se sukses
Maar nie sonder ken mekaar
Want dis die kriteria.
Namibië is vol van leiers
En nogmaals leiers en leiers van wie. . . ?
Want baie het nie visie. . . Net grondvisie;
En die mens raak ontsteld
Maar, asseblief sonder geweld.
NS: Mnr. Mokaleng het grond ontvang - 1542,1233 ha, "Unit B", Farm Eleksie, no. 93, Otjozondjupa Region
"No hard feelings, but the struggle was for land."

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie